<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<author>Retief Burger</author>
<tempo>60</tempo>
<presentation>E G</presentation>
<time_sig>6/8 - S027</time_sig>
<lyrics>[V1]
.  E
 God is liefde
.         C#m        A                B
 Juig ons harte en bedink wat Liefde doen.
.        E             C#m
 Dat Hy ons sy Seun gestuur het
.         A          B
 om ons sonde te versoen.

[C1]
.           A           B
   Hy wat eerste liefgehad het,
.            E   G#m    C#m
   het in Liefde ons vergeef
.           A             B
   nou kan ons uit God gebore
.           A          B   C#m
   uit die bron van liefde leef
.           A          B    E  (A)(E)(B)
   uit die bron van liefde leef

[V2]
.E
 Deur Sy Gees die
.       C#m          A            B
 Wondergawe laat Hy wederliefde spruit
.        E              C#m
 en die liefde - wat volmaak is -
.          A                B
 dryf die vrees en selfsug uit.

[C2]
.          A           B
   As die Vader in Sy liefde,
.           E      G#m      C#m
   dan die sondaar maak tot kind
.          A             B
   mag Sy Seun al meer gestalte
.          A       B   C#m
   in ons doen en late vind
.          A       B     E (A)(E)(G)
   in ons doen en late vind

[V3]
.G
 God is liefde
.          Em         C               D
 Juig ons harte en bedink wat Liefde doen.
.       G               Em
 Dat Hy ons sy Seun gestuur het
.        C           D
 om ons sonde te versoen.

[C3]
.          C           D
   Hy wat eerste liefgehad het,
.            G   Bm      Em
   het in Liefde ons vergeef
.           C             D
   nou kan ons uit God gebore
.           C         D     Em
   uit die bron van liefde leef
.           C         D     Em
   uit die bron van liefde leef
.           C                         D                  G
   uit die bron ........van .........lief ......de .....leef
.   C       G
   EINDE AKKOORDE</lyrics>
<title>God is Liefde</title>
</song>